Musiekleerders presteer

Musiekleerders presteer

Gansbaai Courant

Drie musiekleerders van die Akademie vir Kontemporêre, Jazz & Gospel Musiek van Suid-Afrika (ALMSA), onder leiding van Pieter van der Merwe van Kleinbaai, het onlangs hulle musieksertifikate ontvang.

Die musiekeksamens is in Kaapstad afgelê en die eksaminatrise was Annie van Schalkwyk van die Kaap.

Die trotse musiekleerders wat elk met ‘n sertifikaat vir hulle getroue werk beloon is, is Tiaan Boshoff - Gr 2 Sang - Goue Ererol (93%); Janika van Niekerk - Gr 4 Klawerbord - Ererol (90%); Zulene van Niekerk - Gr 6 Klavier - Ererol (91%).

Pragtige prestasies waarop hierdie musiekleerders baie trots kan wees.

Die twee Van Niekerk dametjies, Janika en Zulene, neem al vir die afgelope 6 jaar musiek by Pieter en het al verskeie musiek- en teorie-eksamens onder sy leiding by ALMSA afgelê.

Die jonge heer, Tiaan, is nou in sy tweede jaar by Pieter.

Belangstellendes kan vir Pieter van der Merwe by 072-390-8084 vir verdere inligting kontak, of ‘n e-pos kan aan hom by almsa@mweb.co.za gestuur word.

Hardus Botha

Musiekleerders presteer

Hardus Botha

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

The Erica Irregularis

The Erica Irregularis

Located near the southern tip of South Africa, the Cape Floral Kingdom is the most diverse floral kingdom in the world...

Gansbaai Build it Netball Day

Gansbaai Build it Netball Day

Gansbaai Build It will be hosting their first ever Netball Day

Gansbaai Build It
Bucket list stuff!

Bucket list stuff!

Our popular Premium Beach Trail is suitable for all ages and for riders with all levels of experience...

Ready Steady Go

Ready Steady Go

After a well deserved break, we are back & ready to tackle the second half of the year!

Goedvertrou Guest Farm
What happens when inheriting a property?

What happens when inheriting a property?

Questions to ask that will help you make decisions.

Seeff Gansbaai
July Holiday Trails

July Holiday Trails

Make the most of this beautiful weather and book your Beach Trail with us...

See All Articles
Insufficient parameters to getPerm()
/usr/www/users/gansbhvefs/coreframework/api/permissions/perms.php (356)