Mens kan dink dit is nie ‘n gepaste foto nie. Waarom nie? Die foto is op Kersdag geneem en is ‘n toonbeeld van Gansbaai Munisipale Administrasie se verbintenis (commitment) tot goeie en getroue dienslewering - ook op Kersdag.
Daar is “gewoonweg” voortgegaan met die leeg maak van riooltenke, asook vullisverwydering. Vlnr op die foto is Samuel Willemse, Marquan Dreyer en Theuns Otto besig om in Franskraal ‘n riooltenk leeg te pomp.
Hardus Botha