Thys Franken van Hoofweg 137, De Kelders, spog met ‘n 1.1kg skorsie - so groot soos ‘n groot spanspek.
Sy eggenote, Lente sê Thys is ‘n ywerige groente-kweker in sy klein groentetuintjie, maar het ook al enorme pampoene en ander groentes suksesvol daar gekweek.
Hardus Botha