Vakansiepret te Pearly Beach Strandoord

Tess de Kock van Pearly Beach Strandoord het seker gemaak vakansiegangers en inwoners het meer as genoeg pret en ontspanning tydens die vakansieseisoen.

Verskeie items is aangebied, waaronder boeresport, toutrek, pretloop en coke-grou in die seesand. Tess sê die dag is terdeë geniet en daar is gelag dat die trane loop met sommige items. Tess se dogter, Estell de Kock was die knap fotograaf vir die dag.

Potjiekos Wenners: Eddie en Gerhard
Pretloop Wenners
Gansbaai Vakansiepret te PB Strandoord 3
Gansbaai Vakansiepret te PB Strandoord 4
Gansbaai Vakansiepret te PB Strandoord 5
Gansbaai Vakansiepret te PB Strandoord 6
Gansbaai Vakansiepret te PB Strandoord 7
Gansbaai Vakansiepret te PB Strandoord 8
Gansbaai Vakansiepret te PB Strandoord Collage_1