Gholfnuus (7 Jan 2016)

Woensdag 30/12/2015

Kompetisie – Enkel Stableford

1) W Aggenbag 40, 2) J Brandt 39, 3) J Coet-zee 39, 4) G Hunt 37. Naaste aan die penne is gewen deur J Swart, L Hugo en J Hugo. Spog 2’s is aangeteken deur J Hugo, J Swart en S Wessels.

Saterdag 2/01/1016

Kompetisie – Royal Gansbaai New Year’s Classic - 4BBB Preferred Drive. Dankie aan Francois vd Merwe en sy span vir ‘n heerlike dag en goeie pryse!

1) S Hugo, L Hugo 55, 2) D Victor, P Pieters 51, 3) L Louw, J Beukes 50, 4) J Coetzee, J Nell 47.  Naaste aan die penne is gewen deur F Trefz, S Hugo en  Louw. Langste Dryf is gewen deur J Grove. Spog 2’s is aangeteken deur S Hugo, F Trefz, F vd Merwe en A Roos. 

OPKOMENDE KOMPETISIES:

06/01/2016 Enkel stableford.
08/01/2016 Enkel stableford – Hoender – 9 gate.
09/01/2016 Medal.
13/01/2016 Sloegters – enkel stableford.
15/01/2016 Enkel stableford – Hoender – 9 gate.
16/01/2016 Enkel Stableford.
20/01/2016 Sloegters – enkel stableford.
22/01/2016 Enkel stableford – Hoender – 9 gate.
23/01/2016 Better Ball

NB NB Die 1ste Steak-aand vir 2016 vind plaas op 29/01/2016!!!!

Groete André Roos

GANSBAAI Gholfklub / Golf Club
The Southernmost Golf Course in Africa
Tel: 028 384 1441
                              Fax: 028 384 1225
E-mail:
gbgholf@gmail.com

Gholfklub_1