Tamaai Franskraal Kabeljou

Mario Seegers en Eddie Bester van De Kelders hou die tamaai  kabeljou van 22.18 kg vas wat Mario by Franskraal op 30 Desember uitgetrek het. Eddie het die gaffelwerk gedoen.

Foto: Monica Hayes

Mario Seegers en Eddie Bester van De Kelders hou die tamaai  kabeljou van 22.18 kg vas wat Mario by Franskraal op 30 Desember uitgetrek het. Eddie het die gaffelwerk gedoen. Foto: Monica Hayes