Kovsies raap 2 Sharkies op

Kovsies raap 2 Sharkies op

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

Professor Jonathan Jansen, rektor van die Universiteit van die Vrystaat (Kovsies) het vanjaar weer eens die top room van Academia volle studiebeurse aangebied. Simphiwe Yana, topkandidaat en Caren Kleyn, begin einde van die week hulle tersiêre opleiding.

Simphiwe gaan regte studeer. Die jong man het in 2015 die trofee vir die topkandidaat in graad 12 gewen en het ook onder andere in sy vele pryse die Gansbaai Courant Kreatiewe Skryfwerk prys gewen. Simphiwe was die hele jaar onder die top 10 gewees. Hy was ook lid van die VRL. Caren het in 2014, in graad 11, by die skool aangesluit. Sy was van die staanspoor af onder die top 10 kandidate en was algeheel met die eindeksamen derde. Sy is baie opgewonde oor haar toekoms en sy gaan onderwys studeer. Simphiwe en Caren het die Prinsipaal Trofee gedeel in 2015. Mnr Wilson (prinsipaal) het die trofee aan hulle oorhandig omdat albei uitgeblink het in akademie, leierskap, sport en kultuur. Hy het genoem dat hulle die voorbeeld is van trotse Sharkies en die “Sharkie Brand” vergestald.

In 2013 het Bianca de Koining ‘n beurs ontvang en is vanjaar in haar derde jaar. Andisiwe Wulana het in 2014 ‘n beurs ontvang. Albei dames blink uit op universireit en spog met Cum Laude vir meeste van hul vakke en is onder die top 10 kandidate in hul onderskeie studiegroepe.

Liezel Mostert

Kovsies raap 2 Sharkies op

Liezel Mostert

Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

COMING HOME TO YOURSELF

COMING HOME TO YOURSELF

At the heart of all these conversations lies a single truth.

Ready for Adoption - Meet Benso

Ready for Adoption - Meet Benso

Benso is a sweet male dog, about 2 years old, and he is now ready to find his forever home.

BARC Animal Welfare
Daily Blog: 25 June 2026 | Shark Cage Diving in South Africa

Daily Blog: 25 June 2026 | Shark Cage Diving in South Africa

A successful day on the water with plenty of marine life to keep us company at the dive site! 

Finding Clarity in Life: What Do You Truly Want?

Finding Clarity in Life: What Do You Truly Want?

As awareness grows, something interesting begins to happen.

Generator Hire in Gansbaai: Reliable Power When You Need It Most

Generator Hire in Gansbaai: Reliable Power When You Need It Most

Power interruptions can bring work to a standstill, disrupt events, and create costly delays. 

Coastal Hire Gansbaai
Creating Opportunities for Youth

Creating Opportunities for Youth

Today's update from Grootbos Foundation is from the Employability Team...

Grootbos Foundation
See All Articles