Woensdag 6/01/2016
Kompetisie – Enkel Stableford
1) P Pieters 44 – sjoe!, 2) G Esterhuizen 39, 3) G Hunt 39, 4) J Brandt 38.
Naaste aan die penne is gewen deur J Nell, D vd Merwe en C Wium.
Spog 2’s is aangeteken deur J Nell, W Agenbag en C Wium.
Vrydag 8/01/2016
Kompetisie – Enkel stableford – Hoender
Die OK-prys is gewen deur die bruidegom - G Hunt op 21 (Dankie vir julle ondersteuning OK!) gevolg deur S Wessels 19, R Roux 18 en J le Roux 17. R Roux was ook naaste aan die pen gewees.
Saterdag 2/01/1016
Kompetisie – Houespel
1) J Nell 66, 2) S Neethling 67, 3) R Brandt 73, 4) L Lombaard 73.
Naaste aan die penne is gewen deur A Roos en V Hunt.
Spog 2’s is aangeteken deur J Nell, A Roos, R Brandt en S Klopper (snr). S Klopper (jnr) het ook ‘n arend aangeteken.
OPKOMENDE KOMPETISIES:
13/01/2016 Sloegters – enkel stableford.
15/01/2016 Enkel stableford – Hoender – 9 gate.
16/01/2016 Enkel Stableford.
20/01/2016 Sloegters – enkel stableford.
22/01/2016 Enkel stableford – Hoender – 9 gate.
23/01/2016 Better Ball.
27/01/2016 Sloegters – enkel stableford.
29/01/2016 Enkel stableford – Hoender – 9 gate.
30/01/2016 Enkel stableford.
Onthou die Steak-aand op 29/01/2016!!!!
Groete, André Roos
GANSBAAI Gholfklub / Golf Club
The Southernmost Golf Course in Africa
Tel: 028 384 1441 Fax: 028 384 1225
E-mail: gbgholf@gmail.com