Gholfnuus (4 February 2016)

Woensdag 27/01/2016 Kompetisie – Sloegters - Enkel Stableford

1) J Coetzee 37, 2) D Viljoen 36, 3) P Du Toit 35, 4) ET Engelbrecht 35. Naaste aan die penne is gewen deur G Esterhuizen en G Hunt. Spog 2’s is aangeteken deur J Nell.

Vrydag 29/01/2016

Kompetisie – Enkel stableford – Hoender

Die OK-prys is gewen deur G Hunt met 19. (Dankie vir julle ondersteuning OK!) gevolg deur D Victor 16, S Wessels 16 en J Van Der Walt 16. D Victor was naaste aan die pen gewees.

Saterdag 30/01/1016

Kompetisie – Enkel stableford

1) R Roux 39 2) D Viljoen 38, 3) J Coetzee 35, 4) D Rossouw 35. Naaste aan die penne is gewen deur P Fourie en D Victor.

Baie Geluk aan die Ligaspan wat geseëvier het met 5 teen 1 teen Hermanus. Welgedaan Kêrels, dit was ‘n baie strawwe wedstryd!

OPKOMENDE KOMPETISIES

03/02/2016 Sloegters – enkel stableford.
05/02/2016 Enkel stable ford – Hoender – 9 gate.
06/02/2016 Medal.
10/02/2016 Sloegters – enkel stableford.
12/02/2016 Enkel stable ford – Hoender – 9 gate.
13/02/2016 Community Church – Individual Stableford.
13/02/2016 Valentines Dinner Dance – Community Church – Contact Melissa (081 389 3817).
17/02/2016  Sloegters – enkel stableford.
19/02/2016  Enkel stable ford – Hoender – 9 gate.
20/02/2016  Enkel stable ford.

Groete
André Roos

GANSBAAI Gholfklub / Golf Club
The Southernmost Golf Course in Africa
Tel: 028 384 1441                              Fax: 028 384 1225
E-mail: gbgholf@gmail.com

Gholfklub_1