Valentyns Glimlagte

Kliek vir die Valentyns Glimlagte collage:

 ‘n Deel van Gansbaai Munisipaliteit se Valentynsdames, met voor vlnr Agnes Maphasa, Defrone Dahl, Hesmarie Engelbrecht, Zelna Botma en Sanet Otto. Agter vlnr is Annemien van der Merwe, Louise Groenewald, Madelein Swart, Vanessa Ventura, Lowenda Jacobs, Dinah Harper en Hannie Vermeulen.
Die prag-versierde kassiere-toonbanke van Gansbaai Munisipaliteit
Silwerjare Dienssentrum se Valentynsete met bedankings aan: Anita Botha (saalversierings) en eetgoed - Gansbaai OK Foods, Gansbaai Superspar en U-Safe, asook alle personeellede vir hul harde werk.
Silwerjare Dienssentrum se gasspreker, Elizabeth Kondokter
Die Birkenhead Boothengelklub het ‘n gesellige Spitbraai Valentynsfunksie gereël. (Foto’s: Herman Taljaard)
Gansbaai Valentyns Glimlagte 6
Gansbaai Valentyns Glimlagte 7
Gansbaai Valentyns Glimlagte 8
Gansbaai Valentyns Glimlagte 9