Lighuis tot Lighuis Bergfietsers

Lighuis tot Lighuis Bergfietsers

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

Die jaarlikse Lighuis tot Lighuis Bergfietswedren van Gansbaai Lionsklub (13 en 14 Februarie 2016), was weereens ‘n groot sukses, ondanks heelwat minder inskrywings as gevolg van nog ‘n Bergfietswedren te Stanford gedurende dieselfde naweek.

Vanjaar was die twee hoofborge Gansbaai Superspar en Gansbaai Marine. Die wedren begin by Dangerpoint Lighuis tot by Agulhas Lighuis, waar hulle oorslaap. Vroeg die volgende oggend ry hulle weer terug na Dangerpoint en die twee sub-wedrenne se tye word dan bymekaar getel om die wenners te bepaal. Van die 63 inskrywings het 56 die wedren by Dangerpoint begin en 42 het die wedren voltooi.

Die eerste 4 mans-wenners na Agulhas Lighuis en terug (totale tyd in hakkies) was: Andreas Studer (07:57:18) en Gideon van der Berg (08:40:00), met Pierre Evard en John Gale wie se totale vir die 2 afstande 08:53:13 was. Die eerste 3 dames was : Liezel Jordaan (10:23:41), Hanlie Costa (11:13:36) en Jennifer Sturgeon (11:45:25).

Gansbaai Lions rig graag die volgende bedankings (alfabeties): Birkenhead Brewery, Bon Courage, Bredasdorp Lions, Britz van JA Sementwerke, Cedarberg Aqua Citrusdal, Danie Swart (Erdinger), Grootbos Foundation, Japie Swart, JLR & Accociates, Johan Strydom, Lomond Wines, Overstrand Medical Reponse (Riaan), Pearl Mountain, ROLA VW Hermanus, Sarona’s Health & Beauty Clinic, Secma Security, Tydhouers (Fanie Helberg en Cor van Eyssen), Van Loveren Wines en Gansbaai Verkeer.

“Baie dankie ook vir al die ryers wat ons ondersteun het.”

Laastens, maar nie die minste nie, is om vir al Gansbaai Lions opreg te bedank vir hulle harde werk - voor, tydens en na afloop van die naweek. “Ondanks die minder inskrywings, is ek dankbaar vir die wedren wat suksesvol afgeloop het, met al ons harde werk wat nie verniet was nie,” het Lion Boats van Staden gesê.

Hardus Botha

Lighuis tot Lighuis Bergfietsers

Hardus Botha

Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

COMING HOME TO YOURSELF

COMING HOME TO YOURSELF

At the heart of all these conversations lies a single truth.

Ready for Adoption - Meet Benso

Ready for Adoption - Meet Benso

Benso is a sweet male dog, about 2 years old, and he is now ready to find his forever home.

BARC Animal Welfare
Daily Blog: 25 June 2026 | Shark Cage Diving in South Africa

Daily Blog: 25 June 2026 | Shark Cage Diving in South Africa

A successful day on the water with plenty of marine life to keep us company at the dive site! 

Finding Clarity in Life: What Do You Truly Want?

Finding Clarity in Life: What Do You Truly Want?

As awareness grows, something interesting begins to happen.

Generator Hire in Gansbaai: Reliable Power When You Need It Most

Generator Hire in Gansbaai: Reliable Power When You Need It Most

Power interruptions can bring work to a standstill, disrupt events, and create costly delays. 

Coastal Hire Gansbaai
Creating Opportunities for Youth

Creating Opportunities for Youth

Today's update from Grootbos Foundation is from the Employability Team...

Grootbos Foundation
See All Articles