Woensdag 10/02/2016 Kompetisie – Sloegters - Enkel Stableford
1ste J Nell 40, 2de G Hunt 39, 3de J Coetzee 39, 4de D De Kock 38.
Naaste aan die penne is gewen deur D Victor en A Roos. Spog 2’s is aangeteken deur J Nell.
Vrydag 12/02/2016 Kompetisie – Enkel stableford – Hoender
Die OK-prys is gewen deur A Coetzee met 21. (Dankie vir julle ondersteuning OK!) gevolg deur H Groenewald 18 en F van Eeden 18. F van Eeden was naaste aan die pen gewees.
Saterdag 13/02/2016 Kompetisie – Family Church Golf Day
1ste J Brandt 39, 2de C Brandt 37, 3de S Wessels 37, 4de D Victor 36.
Naaste aan die penne is gewen deur S Wessels, D Van Dyk en A Oosthuizen. Langste dryfhou was aangeteken deur L Smith en die korste dryfhou deur Nico Jones.
Brodie Liga: Gansbaai het verloor op Swellendam.
Opkomende Kompetisies
19/02 Enkel stableford – Hoender – 9 gate.
20/02 Enkel stableford.
24/02 Sloegters – Enkel Stableford.
26/02 Hoender - Enkel Stableford – 9 gate.
26/02 Steak-aand.
27/02 Klub Saterdag - Bonus Bogey.
02/03 Sloegters – enkel stableford.
04/03 Enkel stableford – Hoender – 9 gate.
05/03 Medal.
09/03 Sloegters – Enkel Stableford
11/03 Hoender – Enkel Stableford – 9 gate.
12/03 Klub Saterdag – Enkel Stableford.
16/03 Sloegters – Enkel Stableford.
Dankie, Andé Roos
(GANSBAAI Gholfklub / Golf Club)