Academia volle ronde 6

Academia volle ronde 6

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

22 Februarie is die dag waarop Academia sy verjaardag vier en vanjaar is dit presies ses jaar gelede wat premier Helen Zille die skool amptelik kom open het. Van ‘n begin met net oor die 350 leerders het die skool oor die ses jaar gegroei tot oor die 800 leerders. Die dag word tradisioneel gevier met die leerders wat hul klaskamerdeure opmaak en kyk watter klas het die mooiste koek.

Oor die afgelope ses jaar was daar heelwat berig oor die skool en sy doen en late. Van hoogtepunte en prestasies en geskiedenis wat gemaak word. In die tydperk is daar reeds tradisies vasgetrap soos die Maandag-saalbyeenkoms, die graad 8-inlywingseremonie, die Prestige aand en moenie van die “dorploop” van die matrieks vergeet nie.

Dis skool is ‘n ware susksesverhaal en versinnebeeld Suid-Afrika as ‘n reënboognasie op ‘n baie tasbare wyse. Die skool is ook baie dankbaar vir die insette vanaf die gemeenskap en plaaslike besighede en sonder hul rugsteuning sou die skool nie so suksesvol gewees het nie.

Liezel Mostert

Academia volle ronde 6

Liezel Mostert

Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Under the Microscope: Must Love Ants!

Under the Microscope: Must Love Ants!

Meet Paramixogaster acantholepidis, a rare hoverfly with a fascinating connection to ants. 

Grootbos Foundation
From Fresh Eggs to Chicken Manure

From Fresh Eggs to Chicken Manure

Update from the Entrepreneurship Programme: This is Phakama, who sells freshly laid eggs in Pearly Beach.

Grootbos Foundation
Why You Don't Need to Explain Yourself When You Say No

Why You Don't Need to Explain Yourself When You Say No

You never validate YES. Why do you want to validate NO?

Daily Blog: 29 September 2026 | Shark Cage Diving in South Africa

Daily Blog: 29 September 2026 | Shark Cage Diving in South Africa

What an amazing day out at sea with multiple Bronze whaler sharks, southern right whales and Cape fur seals! 

A Little Candlelight Goes a Long Way

A Little Candlelight Goes a Long Way

A little warmth for your home.

October is Breast Cancer Awareness Month

October is Breast Cancer Awareness Month

At Pam Golding Properties Gansbaai, we believe in building strong foundations in our homes...

See All Articles