Atlete van Laerskool Gansbaai het op Dinsdag, 16 Februarie 2016 aan die ASLA Atletiekbyeenkoms in die Strand bygewoon.
Agter v.l.n.r.: Anrie van Niekerk – 3de, 75mH; Caitlyn Otto – 3de, 800m; Marzhan Roux en Kyra van Niekerk. 3de ry v.l.n.r.: Daniel Hanekom, Karli-Mari Geldenhuys, Gené Cornelius – 2de, 800m en 2de 70mH; Luphelo Dyoli, AJ Bosch – 4de, 100m & Adrian Hage. 2de ry v.l.n.r.: Miela du Toit, Lanika Mostert, Luc du Plessis en SP Smit. Voor v.l.n.r.: Nel Stieger, Thersha Abrahams, Hayward Valentine – 3de, 800m en Ralph Smit.
Boland Atletiekbyeenkoms : Vrydag, 19 Februarie 2016
Hierdie byeenkoms is dié jaar aangebied by Hoërskool Swartland in Malmesbury en die volgende atlete het daar deelgeneem:
Agter v.l.n.r.: Nadia Pieterse, Bianca Heydenrych, Dehan Botha, Jurie-Johann Groenewald (individuele inskrywing), Anrie van Niekerk, Kyra van Niekerk en Caitlyn Otto.
Voor v.l.n.r.: Karli-Mari Geldenhuys, Gené Cornelius, Adrian Hage, George Groenewald en Philip Colyn.
Annette Wessels