Laerskool Gansbaai en Die Bron van Stanford se o/11 Krieketspelers het verlede Maandag teen mekaar gespeel.
Die 21 meter lange grootmenskolfblad en die leer krieketbal het baie wydlopers opgelewer maar die spelers het dit met groot opgewondenheid baie geniet elke keer as daar 'n paaltjie val.
Francois de Jongh