Gholfnuus (25 Feb 2016)

Woensdag 24 Feb Sloegters – Enkel Stableford

L Lombaard 41, 2) D de Kock 40, 3) N Harrison 39, 4) S Wessels 38. Naaste aan die penne is gewen deur S Wessels en A le Roux. Spog 2’s is aangeteken deur S Wessels en D de Kock. 

Vrydag 26 Feb Hoender – Enkel Stableford

Die wenner van OK se prys was S Wessels 18 (Baie dankie OK vir julle borgskap!) gevolg deur G Hunt 17, E Engelbrecht 17 en A Roos 13.

Saterdag 27 Feb Kompetisie – Bonus Bogey

N Harrison +3, 2) S Muller +3, 3) R Bentz +3, 4) B Swart 0.

 Naaste aan die penne is gewen deur A Roos en I Goldie.

R Bentz het ook ‘n spog 2aangeteken.

Opkomende Kompetisies/Funksies:

04/03/2016           Hoender – Enkel Stableford (9 gate)
05/03/2016           Medal – Geborg deur Total Motors, Kleinbaai
09/03/2016           Sloegters – Enkel Stableford
11/03/2016           Hoender – Enkel Stableford (9 gate)
11/03/2016           Hoender-Braai!!!!!! Plaas julle bestellings: 0283841441. Slegs R50 vir heerlike hoender plus slaai!        
12/03/2016           Enkel Stableford
16/03/2016           Sloegters – Enkel Stableford
18/03/2016           Hoender – Enkel Stableford (9 gate)
19/03/2016           Kampioenskappe!
23/03/2016           Sloegters – Enkel Stableford
25/03/2016           Hoender – Enkel Stableford (9 gate)
25/03/2016           STEAK-AAND!!!! Plaas julle bestellings: 0283841441. Slegs R50 vir ‘n heerlike steak, verskaf deur OK, plus slaai!     
26/03/2016           BARC se gholfdag – Enkel Stableford. Kom ondersteun die fondsinsameling vir ons Diere-gemeenskap! 

Groete, André Roos

Gholfklub_1