Die Goue Hande van Herberg-aan-See het verlede week en Woensdag 'n baie geslaagde Skemerstap tussen Kleinbaai en Franskraal aangebied.
'n Groot getal stappers het meegemaak om dit 'n besondere middag te maak. Francia van Dyk en haar Goue Hande-span is dankbaar vir die gemeenskap se ondersteuning en die borge asook almal wat gehelp het. Foto: Marie De Jager
Francois de Jongh