Gansbaai Academia – Making of the Sharky Brand

Our school is also part of the Maths and Science strategy. With this incentive we received document viewers and e-beams.  Technology  wise we are now level with all other resourced schools in the Overberg.  Due to hardworking and dedicated teachers our matric  results brought us these incentives from the Department of Education. 

Academia is al reeds ses jaar aan die gang en van jaar tot jaar het die skool met rasse skrede gegroei. Van ‘n nederige begin in 2010 (320 leerders tot ‘n faktor om mee rekening te hou in die Overberg Distrik. Tans het ons  810 leerders .

Met  ingang van 2016 word ons van “smart classes” voorsien waar daar dataprojektors en interaktiewe witborde geïnstalleer is
Die skool spog ook met ‘n Marine Science klub. In samewerking met die Two Ocean’s Aquarium word leerders geleer van die oseaan en die wonderlike seelewe. As alles goed verloop bied ons eersdaags Oseanografie en Maritieme Studies aan.
Vanjaar  was ook  die  eerste keer wat ‘n volwaardige span atlete aan die Suid-Boland atletiek byeenkoms deelneem. Uithaler atlete is Alison Tobias,Geortin Wildschut,Meshin Fick, Germain Lewis , Casey Lewis, Alexander Goss en Chrisanda Pietersen.
2016 Matriekraad
On our 6 th birthday classes were decorated by learners with the help of their parents. The winner class was 11A of Ms Annika Meiring, 2nd was 10 A , class of  Ms Julia Wilson and 3rd was  8A class of Mr Mervin Hess
Onder die wakende oog van me Anneri Harding-Male (leerondersteuning) is daar met ‘n tuinbou klub begin.
Elke jaar het nuwe hoogtepunte opgelewer en tradisies is gevestig. Die afgelope twee jaar was die skool se Marimba-orkes (en nog steeds) hoogs in aanvraag by vele funksies en troues. Ons beskik nou oor 'n Junior en Senior groep.
Learning support teacher Anneri Harding-Male busy with intervention in Mathematics.  Our systemic test in Maths G9 has a 100 % improvement.
Groot vreugde het geheers toe ons ook 24 tablette ontvang het om leer nog meer makliker en interessanter te maak. Die department  het ook bygedra in hulpbronne in Wiskunde en Fisiese Wetenskap. Here are the Gr 12 Accounts learners busy on the tablets. With them Accounts teacher Mr Phillips and principal Tommy Wilson.
Gansbaai_There_is_a_new_kid_on_the_block_Collage_1
Tommy Wilson Principal Gansbaai Academia
Gansbaai_Academia
GansbaaiAcademiaSharkies_2