Gholfnuus (4 March 2016)

Woensdag 2/03/2016

Sloegters – Enkel Stableford

D Victor 42, 2) G Hunt 40, 3) B Swart 40, 4) A Roos 40.

Naaste aan die penne is gewen deur L Hattingh, A Roos en G Hunt.

Spog 2’s is aangeteken deur J le Roux, L Hattingh, E Engelbrecht en A Roos (2).

L Smith het ook ‘n pragtige Arend aangeteken.

Vrydag 4/03/2016

Hoender – Enkel Stableford

Die wenner van OK se prys was weer eens S Wessels 21 (Baie dankie OK vir julle borgskap!) gevolg deur G Hunt 18, A Coetzee 18 en A Roos 16.

S Wessels het ‘n spog 2 aangeteken.

Saterdag 5/03/2016

Kompetisie – Houespel

Die wenner van Total Motors Kleinbaai se prys was N Harrison op ‘n pragtige 66 (Baie dankie vir jou borgskap Isak), gevolg deur D vd Merwe 68, R Bentz 68 en J Coetzee 70 – goeie gholf manne!

Naaste aan die penne is gewen deur J Brandt, L Louw en G Hunt.

Spog 2’s is aangeteken deur D vd Merwe, E Engelbrecht en G Hunt.

Opkomende Kompetisies/Funksies:

11/03/2016           Hoender – Enkel Stableford (9 gate)
11/03/2016           Hoender-Braai!!!!!! Plaas julle bestellings by 0283841441. Slegs R40 vir heerlike hoender, slap ‘chips’ en slaai!       
12/03/2016           Enkel Stableford
16/03/2016           Sloegters – Enkel Stableford
18/03/2016           Hoender – Enkel Stableford (9 gate)
19/03/2016           Kampioenskappe!
23/03/2016           Sloegters – Enkel Stableford
25/03/2016           Hoender – Enkel Stableford (9 gate)
25/03/2016           STEAK-AAND!!!! Plaas julle bestellings by 0283841441. Slegs R50 vir ‘n heerlike steak, verskaf deur OK, plus slaai!               
26/03/2016           BARC se gholfdag – Enkel Stableford. Kom ondersteun die fondsinsameling vir ons Diere-gemeenskap! 
30/03 2016           Sloegters – Enkel Stableford
01/04/2016           Hoender – Enkel Stableford (9 gate)
02/04/2016           Medal of Sanlam Kankerdag – sal volgende week bevestig
06/04/2016           Sloegters – Enkel Stableford
08/04/2016           Hoender – Enkel Stableford (9 gate)
09/04/2016           Enkel Stableford of Medal
13/04/2016           Sloegters – Enkel Stableford

Groete, André Roos

GANSBAAI Gholfklub / Golf Club
The Southernmost Golf Course in Africa
Tel: 028 384 1441                              Fax: 028 384 1225
E-mail: gbgholf@gmail.com

Gholfklub_1