GBIV span seile vir 2016

GBIV span seile vir 2016

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

“Op 17 Februarie 2016 het die Gansbaai Belastingbetalers- en Inwonersvereniging (GBIV) hulle eerste komiteevergadering vir die jaar gehou,” vertel voorsitter Nico Naudé. “Die nuwe bestuur is reeds tydens die Algemene Jaarvergadering gedurende November 2015 verkies.”

Die Bestuur, wat slaggereed is vir 2016, is: Nico Naudé (voorsitter), Ivy van Huysteen (visie-voorsitter) en Lida Naudé (sekretaris/penningmeester), asook twee addisionele lede, Maretha Geldenhuys en Phillip Rozenkranz (afwesig met fotosessie). Nico sê daar is van verskeie sake kennis geneem tydens hulle vergadering, wat ook deur lede van die gemeenskap bygewoon is.

Van die sake sluit onder andere die volgende in: sluitingsdatum vir besware teen die eiendoms-waardasierol - 29 Februarie 2016; verpligte vertoon van straatnommers; konsepwysiging aan die verordeninge vir die aanhou van honde en katte; bespreking van die vordering van en Motlekar se gebrek aan stof- en waaisand beheer by die Foutainhill ontwikkeling; redes vir die vertraging van die Gansbaai Stormwaterprojek; OVK kiesersregistrasie is weer op 9 en 10 April 2016.

“Lede van Gansbaai gemeenskap word aangemoedig om teen ‘n skrale R30 per persoon per jaar by die GBIV aan te sluit en deel te word van die vrae en antwoorde wat ons gemeenskap kwel,” sê Nico. “Ons deel ook graag in dienslewering aan ons gemeenskap en die skep van ‘n veilige, gesonde en voorspoedige Gansbaai.”

Nico Naudé kan vir navrae by 082-903-5038 gekontak word, of stuur ‘n e-pos aan hom by lida.naude@gmail.com.

Hardus Botha

GBIV span seile vir 2016

Hardus Botha

Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Under the Microscope: Must Love Ants!

Under the Microscope: Must Love Ants!

Meet Paramixogaster acantholepidis, a rare hoverfly with a fascinating connection to ants. 

Grootbos Foundation
From Fresh Eggs to Chicken Manure

From Fresh Eggs to Chicken Manure

Update from the Entrepreneurship Programme: This is Phakama, who sells freshly laid eggs in Pearly Beach.

Grootbos Foundation
Why You Don't Need to Explain Yourself When You Say No

Why You Don't Need to Explain Yourself When You Say No

You never validate YES. Why do you want to validate NO?

Daily Blog: 29 September 2026 | Shark Cage Diving in South Africa

Daily Blog: 29 September 2026 | Shark Cage Diving in South Africa

What an amazing day out at sea with multiple Bronze whaler sharks, southern right whales and Cape fur seals! 

A Little Candlelight Goes a Long Way

A Little Candlelight Goes a Long Way

A little warmth for your home.

October is Breast Cancer Awareness Month

October is Breast Cancer Awareness Month

At Pam Golding Properties Gansbaai, we believe in building strong foundations in our homes...

See All Articles