Woensdag 9/03/2016
Sloegters – Enkel Stableford
e Matthee 42, 2) G Hunt 40, 3) J Coetzee 39, 4) J Brandt 38. Naaste aan die penne is gewen deur A Roos +en J Brandt.
Spog 2’s is aangeteken deur D Victor, G Hunt en S Muller.
Vrydag 11/03/2016
Hoender – Enkel Stableford
Die wenner van OK se prys was G Hunt 18 (Baie dankie OK vir julle borgskap!) gevolg deur A Roos 18, L Louw 15 en L Hattingh 12. L Hattingh was naaste aan die pen gewees.
Saterdag 12/03/2016
Kompetisie – Enkel Stableford
L Louw 42, 2) J Lancefield 40, 3) J Nell 40, 4) S Wessels 39.
Naaste aan die penne is gewen deur J Beukes en G Hunt.
Spog 2’s is aangeteken deur G Hunt, J le Roux en D Rossouw.
Groot was die verbasing toe die Boete-boks weer sy verskyning maak. Spelers kan mekaar beboet maar vir elke rand waarmee jy iemand beboet, moet jy self ook ‘n rand in die boks gooi.
‘n Pragtige bedrag van R1,111.00 is ingevorder! Hierdie gelde sal uitsluitlik aangewend word vir benodighede op die baan soos bv gif vir die miere wat die bowwe so teiken.
Opkomende Kompetisies/Funksies:
16/03/2016 Sloegters – Enkel Stableford
18/03/2016 Hoender – Enkel Stableford (9 gate)
19/03/2016 Kampioenskappe!
23/03/2016 Sloegters – Enkel Stableford
25/03/2016 Hoender – Enkel Stableford (9 gate)
25/03/2016 STEAK-AAND!!!! Plaas julle bestellings by 0283841441. Slegs R50 vir ‘n heerlike steak, verskaf deur OK, plus slaai!
26/03/2016 BARC se Gholfdag – Enkel Stableford. Kom ondersteun die fondsinsameling vir ons Diere-gemeenskap!
30/03 2016 Sloegters – Enkel Stableford
01/04/2016 Hoender – Enkel Stableford (9 gate)
02/04/2016 Medal of Sanlam Kankerdag – sal volgende week bevestig
06/04/2016 Sloegters – Enkel Stableford
08/04/2016 Hoender – Enkel Stableford (9 gate)
09/04/2016 Enkel Stableford of Medal
13/04/2016 Sloegters – Enkel Stableford
Groete, André Roos
GANSBAAI Gholfklub / Golf Club
The Southernmost Golf Course in Africa
Tel: 028 384 1441 Fax: 028 384 1225
E-mail: gbgholf@gmail.com