Gedurende die 7mm reën wat Woensdag, 10 Maart in Franskraal geval het, het Wynand Viljoen by die wrak geluk geslaan.
Hierdie 1m14cm steenbras met ΄n gewig van 17kg is met ΄n mengsel van bloedwurm en prawn gevang. Herberg-aan-See het lekker aan hierdie vangs gesmul.
Foto: Monica Hayes