Gholfnuus (17 March 2016)

Woensdag 16/03/2016

Sloegters – Enkel Stableford

A Roos 42, 2) P du Toit 37, 3) G Hunt 36, 4) S Muller 35. Naaste aan die penne is gewen deur J Nell en C Bent. Spog 2’s is aangeteken deur J le Roux, J Nell, R Brandt, C Bent en J Brandt.

Vrydag 18/03/2016

Hoender – Enkel Stableford

Die wenner van OK se prys was S Wessels 20 (Baie dankie OK vir julle borgskap!) gevolg deur J Lancefield 19, G Hunt 17 en D de Kock 15.

Saterdag 19/03/2016

Kompetisie – Klub Kampioenskappe

Die Kampioen hierdie jaar is Daniël van der Merwe! Baie geluk Daniël, baie goeie gholf!

A Afdeling – Houespel oor 36 gate

D vd Merwe 163, 2) C Bent 164, 3) F vd Merwe 168, 4) L Louw 169.

B Afdeling – Houespel oor 36 gate

D Victor 167, 2) J Nell 171, 3) B Swart 172, 4) S Wessels 177.

C Afdeling – Enkel Stableford oor 27 gate

E Matthee 57, 2) J Kruger 56, 3) R Roux 52, 4) E Engelbrecht 50.

D Afdeling – Dames - Enkel Stableford oor 27 gate

J Lancefield 52, 2) J Brandt 43.

Die beste netto vir die dag was Bev Swart op 140!

Naaste aan die penne is gewen deur F vd Merwe en P Loubser.   Spog 2’s is aangeteken deur F vd Merwe, D vd Merwe, C Bent en P Loubser. 

Opkomende Kompetisies/Funksies:

23/03/2016           Sloegters – Enkel Stableford
25/03/2016           Hoender – Enkel Stableford (9 gate)
26/03/2016           BARC se gholfdag – Enkel Stableford. Kom ondersteun die fondsinsameling vir ons Diere-gemeenskap!  Hierdie dames werk verskriklik hard en daar is BAIE pryse vir die spelers, skryf in asb.
30/03 2016           Sloegters – Enkel Stableford
01/04/2016           Hoender – Enkel Stableford (9 gate)
01/04/2016           STEAK-AAND!!!! Plaas julle bestellings by 0283841441. Slegs R50 vir ‘n heerlike steak, verskaf deur OK, plus slaai!               
02/04/2016           Sanlam Kankerdag
06/04/2016           Sloegters – Enkel Stableford
08/04/2016           Hoender – Enkel Stableford (9 gate)
09/04/2016           Enkel Stableford of Medal
13/04/2016           Sloegters – Enkel Stableford
15/04/2016           Hoender – Enkel Stableford (9 gate)
15/04/2016           Hoender-braai
16/04/2016           Gansbaai Laerskool Abalone-dag Better Ball 

Groete,
André Roos,
028 384 1441 
gbgholf@gmail.com

Gholfklub_1