Cameron Padayachee van Gansbaai was die Wenner van ‘n splinternuwe Nissan NP200 bakkie in die Win a Bakkie Promosie van die OK Groep.
16 Bakkies is nasionaal weggegee deur OK Hoofkantoor, met by die 55 000 inskrywings landswyd (Namibië) ingesluit. Om ‘n Wenner te kan wees van so ‘n groot prys wil gedoen wees.
Cameron het ook elke dag seker gemaak sy inskrywing is in die Inskrywingshouer. Baie Geluk, Cameron! Ons is saam met jou bly dat so ‘n mooi rooi bakkie Gansbaai toe gekom het.
Chris en Petra van Rensburg – OK Foods