Gholfnuus (1 April 2016)

Woensdag 23/03/2016
Sloegters – Enkel Stableford

J Brandt 39, 2) D de Kock 39, 3) N Harrison 36, 4) P Pieters 36. Naaste aan die penne is gewen deur D Victor, A Roos en J Rahn.

Vrydag 25/03/2016
Hoender – Enkel Stableford

Die wenner van OK se prys was P Loubser 19 (Baie dankie OK vir julle borgskap!) gevolg deur L Louw 18, E Engelbrecht 18 en G Hunt 16.

Saterdag 26/03/2016
Kompetisie – Enkel Stableford

Dit was die Dames van BARC se eerste aanbieding van ‘n gholfdag en was hulle nie baie suksesvol nie! Harde werk word altyd beloon, goeie werk Dames. Dit was ‘n heerlike dag met baie pryse, pret en plesier.

B Swart 36, 2) A Gouws 35, 3) W v Rensburg 35, 4) H du Toit 35. Naaste aan die penne is gewen deur E Engelbrecht, J Nell en J Rahn. Spog 2’s is aangeteken deur D Victor (3), W v Rensburg en C Bent.

Opkomende Kompetisies/Funksies

30/03 2016           Sloegters – Enkel Stableford
01/04/2016           Hoender – Enkel Stableford (9 gate)
01/04/2016           STEAK-AAND!!!! Plaas julle bestellings by 0283841441. Slegs R50 vir ‘n heerlike steak, verskaf deur OK, plus slaai!           
02/04/2016           Sanlam Kankerdag – Enkel Stableford – Shotgun Start 09:00!
06/04/2016           Sloegters – Enkel Stableford
08/04/2016           Hoender – Enkel Stableford (9 gate)
09/04/2016           Medal
13/04/2016           Sloegters – Enkel Stableford
15/04/2016           Hoender – Enkel Stableford (9 gate)
15/04/2016           Hoender-braai. Plaas julle bestellings. Slegs R40 vir heerlike hoender, slap ‘chips’ en slaai!
16/04/2016           Gansbaai Laerskool Abalonedag - Better Ball
20/04/2016           Sloegters – Enkel Stableford
22/04/2016           Hoender – Enkel Stableford (9 gate)
23/04/2016           Gemengde Dames/Mans – Better Ball
27/04/2016           Sloegters – Enkel Stableford
29/04/2016           Hoender – Enkel Stableford (9 gate)
29/04/2016           STEAK-AAND
30/04/2016           Gekombineerde Stableford

Groete,
André Roos 
028 384 1441 
gbgholf@gmail.com

Gholfklub_1