Wilfred Chivell en Hennie Otto het hierdie Orkas Sondagmiddag in die baai gesien.
Hulle was deur Paul Hendrik Franken in kennis gestel dat daar ‘n groot groep dolfyne in die area is en met dié is hulle uit op Whale Whisperer om te gaan ondersoek instel. Saam met die groep dolfyne (Common Dolphins) het hulle die groep van ses Orkas ook gesien.
Hennie Otto