BARC se Gholfdankies

“Hiermee ons opregte bedankings ná ‘n uiters suksesvolle Gholfdag vir BARC op 26 Maart 2016 by Kleinbaai Golfklub,” sê Annalie Jonker van BARC. “Dis ‘n lang lys, maar dit is ‘n bewys van die gemeenskap en sakelui se ondersteuning.”

Eerstens bedank Annalie Gansbaai Gholfklub vir die geleentheid, hulle ondersteuning en hulpvaardigheid. Borge van die 9 putjies: White Shark Gastehuis, Anglo Windows, Sheryll Steyn, Dr Liesel Trolloppe, Hippo Mix, Janine Taylor, Brian McFarlane (Great White Shark Tours), I & J en Villett Pitzer.

Kontantbydraes: Nicolene Richards, Thys en Ronel de Villiers, Dr Christo Barnard, Overberg Aviation, Amanda de Vries, Sandra Welman, mnr Moolman, mnr Appel, Margie Roux, GM Barnard, mnr Dippenaar, Franken Bouers, mnr Stoltz, Blokkies en Annemarie Loubser, mnr Blommaert en Piet Schoombie.

Pryse & Geskenkbewyse: Blue Bottle Liquors Gansbaai, Attie Louw Birkenhead Motors, Hills Pet Food, Kyron Laboratories, Chris Mayne, Chicken Land, Dorpskombuis, Protea Flora, Walkerbay Liquers, Anna’s Pies, Tallisman Hermanus, Pearly Shells Bed & Breakfast, Gansbaai Superspar, Alida Botha, Fish Barrel, Gansbaai OK Foods, Kaapse Droë Vrugte en Neute, Fish Lady, White Shark Projects, Strandskloof Park, Naledi Uitgewers, Niel Stemmet, Janelle Nails, Kloof Selfcatering, Karen de Wet, Guiseppies, Amanda de Vries, Nicolene Richards, Midas, Gansbaai Apteek, Mike Veldman, Angel Wings Beauty, Tuscany Coffee Shop, Penny Pinchers Hermanus, Goosebay Paints, Kekkel en Kraai, Biltong & Nut Corner, Angel Wings Beauty, Johan Cronje Drankwinkel, Magda Niemand en Tess du Toit.

Hardus Botha

Gansbaai_BARC_se_Gholfdankies_1