Overberg Houtdraaiers Gilde

Overberg Houtdraaiers Gilde

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

Op Saterdag, 16 April 2016 om 9:00 kom dertig  manne bymekaar van so ver as Kaapstad, Somerset-Wes, Stellenbosch, Kleinmond, Langebaan en Gansbaai om deel te hê aan ‘n Draai seminar gereël deur Hannes Lüdick, Voorsitter van die Gilde  in Kleinbaai.

Die lede van die Overberg Houtdraaiers Gilde en gaste het uitgesien om twee kenners wat van die Kaap afgekom het se demonstrasies, wenke en handewerk te besigtig.

Gert Ferreira het klein items uit hout gedraai en versier met goed  soos skroefies, ”studs,” ens, asook brandwerk lood en brass inlegwerk.

Peter Nicolle het die lede verstom met sy aanbieding oor die verskillende metodes en maniere om gedraaide hout bakke te versier met “Gold Leaf”. Hy het ook die werk gekombineer met houtsneewerk en Phyrographics (Houtbrandwerk). Hy het ook vir hulle gewys om verskillende tegnieke te gebruik.

Beide hierdie twee aanbieders het ‘n heel ander vorm en dimensie gegee  aan die gewone draaiwerk. Die artikels wat hulle saamgebring het was van die hoogste gehalte en die kunswerk daaraan was uitstekend.

Die seminar was ‘n groot sukses, en die manne het aangedui dat daar weer so een gereël kan word.

Die Overberg Houtdraaiers Gilde kom elke 2de Donderdag van die maand bymekaar in Kleinbaai om 16:00. Tans het hulle ‘n ledetal van 23  waarvan 6 van Hermanus, 2 van Kleinmond en 1 van Langebaan is.

Indien daar enige navrae is oor die Gilde kan Hannes Lüdick gekontak word by 081 271 2312 of 028 38 41170.

Enige person is welkom om aan te sluit.

Overberg Houtdraaiers Gilde

WOODTURNERS GUILD

Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Under the Microscope: Must Love Ants!

Under the Microscope: Must Love Ants!

Meet Paramixogaster acantholepidis, a rare hoverfly with a fascinating connection to ants. 

Grootbos Foundation
From Fresh Eggs to Chicken Manure

From Fresh Eggs to Chicken Manure

Update from the Entrepreneurship Programme: This is Phakama, who sells freshly laid eggs in Pearly Beach.

Grootbos Foundation
Why You Don't Need to Explain Yourself When You Say No

Why You Don't Need to Explain Yourself When You Say No

You never validate YES. Why do you want to validate NO?

Daily Blog: 29 September 2026 | Shark Cage Diving in South Africa

Daily Blog: 29 September 2026 | Shark Cage Diving in South Africa

What an amazing day out at sea with multiple Bronze whaler sharks, southern right whales and Cape fur seals! 

A Little Candlelight Goes a Long Way

A Little Candlelight Goes a Long Way

A little warmth for your home.

October is Breast Cancer Awareness Month

October is Breast Cancer Awareness Month

At Pam Golding Properties Gansbaai, we believe in building strong foundations in our homes...

See All Articles