Jong’s dream came true

Jong (Jongumhlaba) Diko (41) is a Xhosa-speaking man from Masakhane, where he and his wife, Nosihle and their 4 children lived for the past 11 years. Jong started his career at Supa Quick in the Industrial area three years ago, where he worked in the Tyre Department. About three months ago Jong’s dream came true. He has been promoted to be fully in charge of the Tyre Department as Supervisor. “This means I have to take several decisions on a regular basis. I have to distribute the workload between myself and my two staff members and take care of several other supervisor’s tasks,” Jong said, “but I still do my part of the work as well!”

Die eienaar van Supa Quick, Charles van der Merwe, het gesê die doel van die besluit was om deel te vorm van ‘n opheffings-program om aan hardwer-kende en opregte personeel soos Jong die geleentheid tot vooruitgang te bied. “Tot op hede het Jong homself reeds in sy nuwe hoedanigheid deeglik bewys, veral met meer spontane omgang en kommunikasie met kliënte, hetsy in Xhosa of Engels, maar selfs met Afrikaans wat hy goed verstaan, maar net nie goed kan praat nie,” sê Charles. “Daarom is ek dankbaar dat ek ‘n bydrae tot sy opheffingswerk kon lewer.”

Nog ‘n onlangse aanstelling by Supa Quick was Ralph Gibbs as koördineerder wat bevestig het dat Jong ‘n aangename persoon is en die bevor-dering verdien.  

Hardus Botha

Jong (Jongumhlaba) Diko from Supa Quick