Hawston karnuffel Black Leaves op hul tuisveld

Hawston karnuffel Black Leaves op hul tuisveld

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

Wie kan dit te wagte wees dat die “Kings” die gedugte “Lions” kan klop? Nie veel nie. Hawston, een van die beste spanne in die kompetisie het hier net te veel skietgoed gehad om Black Leaves met 48-13 af  te ransel.

Black Leaves was nie naastenby die span wat daar anderkant met Caledon gaan afreken het nie. Black Leaves het vroeg die enigste voorsprong van 3-0 geniet met ‘n puik strafdoel vanuit die halfgebied. Hawston het met goeie konstruktiewe spel vorendag gekom en die drieë begin inryg. Met die groot eerste helfte telling alreeds op 26-3 was die skrif reeds aan die muur.

Met die aanvang van die tweede helfte het die Gansbaaiers steeds die groot skare vermaak met nog lekker hardloop rugby en behaal in die proses hul enigste twee drieë. Die Baai het hulself telkemale lelik in die voet geskiet met te veel verkeerde opsies wat die foute veroorsaak het. Ten spyte van die geelkaart wat Hawston se slot (No. 4) gekry het, kon die Baai dit nie uitbuit nie. Hawston is welliswaar die span met vorm in die kompetisie, maar dit gaan oor wie gaan laaste eindig en die Baai hou nie van sulke situasies nie.

Black Leaves sal egter  sy spel 120% moet opknap as hulle nog enigsins  ‘n sê wil hê in die kompetisies. Die kans is daar om komende Saterdag (30 April) teen Botrivier te gaan regmaak. Black Leaves se C & B spanne verloor ook teen Hawston.

So sê Bra “G”

Hawston karnuffel Black Leaves op hul tuisveld

So Sê Bra G

Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Under the Microscope: Must Love Ants!

Under the Microscope: Must Love Ants!

Meet Paramixogaster acantholepidis, a rare hoverfly with a fascinating connection to ants. 

Grootbos Foundation
From Fresh Eggs to Chicken Manure

From Fresh Eggs to Chicken Manure

Update from the Entrepreneurship Programme: This is Phakama, who sells freshly laid eggs in Pearly Beach.

Grootbos Foundation
Why You Don't Need to Explain Yourself When You Say No

Why You Don't Need to Explain Yourself When You Say No

You never validate YES. Why do you want to validate NO?

Daily Blog: 29 September 2026 | Shark Cage Diving in South Africa

Daily Blog: 29 September 2026 | Shark Cage Diving in South Africa

What an amazing day out at sea with multiple Bronze whaler sharks, southern right whales and Cape fur seals! 

A Little Candlelight Goes a Long Way

A Little Candlelight Goes a Long Way

A little warmth for your home.

October is Breast Cancer Awareness Month

October is Breast Cancer Awareness Month

At Pam Golding Properties Gansbaai, we believe in building strong foundations in our homes...

See All Articles