Laerskool Gansbaai 0/13A Netbalspan

Laerskool Gansbaai 0/13A Netbalspan

Gansbaai Courant

Laerskool Gansbaai se 0/13A Netbalspan pronk in hul pragtige netbaldrag, geborg deur Overberg Versekering en Hollard. 

Ons hartlike dank aan dié twee instansies vir hul ruim bydrae om hierdie uitrustings moontlik te maak.  Die dogters vertoon pragtig en dra hul nuwe uitrustings met trots.

Agter vlnr:  Mnr Albert Myburgh Overberg Versekering, Carla Groenewald, Bianca Heydenrych, Marzhan Roux, Elzaan du Toit en Megan Crafford.

Voor vlnr:  Caitlyn Otto, Marné Middleton, Janika Kruger en Shané Engelbrecht.

Laerskool Gansbaai 0/13A Netbalspan

Annette Wessels

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More