Gansbaai Primer vaar goed in Skaak

Gansbaai Primer vaar goed in Skaak

Gansbaai Courant

Anastacia Paff het die afgelope langnaweek deelgeneem aan die Wes-Kaapse Laerskole Skaak Kampioenskappe wat gehou was in Athlone. 

Sy is 'n leerder van Gansbaai Primêr en was opgeneem in Overberg Laerskole Skaakspan.

Gansbaai Primer vaar goed in Skaak

Tommy Volkwyn

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More