Spar se jaarlikse Win-a-Car kompetisie is reeds aan die gang. Die kompetisie duur van 19 April – 5 Junie 2016 en 100 Special Edition Hyundai i10 Glides kan gewen word. 5 000 Wenners kry 100% kontant terug van hulle aankope.
Hier verskyn Marinanna Martin van Blompark, SUPERSPAR Gansbaai se eerste wenner van 100% kontant terug op aankope saam met Pamella van Spar.