Overstrandse Munisipaliteit se Gansbaai Administrasie spog vir die soveelste keer met “Langasem-personeellede”.
Op die foto is die personeellede wat Langdienssertifikate tydens die onlangse Wykskomitee-vergaderings ontvang het, asook ‘n nuwe aanstelling, met vlnr rdl Riana de Coning, mnr Kat Myburgh (Areabestuurder), PS Hatili (Parke - 15jr), MW Makumsha (Parke - 15jr), M Dunjwa (Strate - 15jr), L Tutu (Nuwe aanstelling - Algemene Assistant: Vaste Afval), DS Goosen (Kliëntediens - 20jr) en mnr Jean de Villiers. JTH Kleynhans (Elektries - 10jr) was afwesig tydens die fotosessie.
FOTOAFDRUKKE BESKIKBAAR BY GANSBAAI COURANT