SPAR WIN A CAR KOMPETISIE

Mnr DP Loubser van Franskraal is die tweede wenner wat sy aankope teruggewen het.

Hy kwalifiseer nou om tydens die finale trekking 'n motor te wen. Saam met hom is Asanda van Spar wat sy prys oorhandig het.

Mnr DP Loubser van Franskraal is die tweede wenner wat sy aankope teruggewen het. Hy kwalifiseer nou om tydens die finale trekking 'n motor te wen. Saam met hom is Asanda van Spar wat sy prys oorhandig het.