SPAR WIN A CAR KOMPETISIE

Mnr D de Kock van De Kelders is die derde wenner wat sy aankope teruggewen het.

Hy kwalifiseer nou om tydens die finale trekking 'n motor te wen. Saam met hom is Asanda van Spar wat sy prys oorhandig het.

Mnr D de Kock van De Kelders is die derde wenner wat sy aankope teruggewen het. Hy kwalifiseer nou om tydens die finale trekking 'n motor te wen. Saam met hom is Asanda van Spar wat sy prys oorhandig het.