Protea Sentrum sê geluk!

Protea Sentrum sê geluk!

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

Soos een man het die sakemense van die Protea Sentrum saamgestaan om hul gelukwense aan Bart van Biljon van Hair @ Bart in hierdie spesiale uitgawe oor te dra, met sy salon se eerste bestaansjaar.

Bart en sy lewensmaat, Henry Coston van Studio on Main, in dieselfde sentrum, vertel dat hul Gansbaai-toe-kommery twee jaar gelede “half toevallig” gebeur het, maar ‘n beter besluit kon hulle nie geneem het nie.

Hulle stem saam dat daar nie ‘n beter en mooier plek as die Overberg is nie en stem volmondig saam dat hulle “in die hemel is” hier.

Hulle onthou dat die koms van die walvisse twee jaar gelede, ‘n bietjie laat was.  Met hulle inry in Gansbaai op 1 Junie daardie jaar – ‘n Sondag – het hulle die eerste walvisse van die seisoen gewaar. 

Bart is ‘n gebore en getoë Bloemfonteiner en spog met ‘n meesterstoekenning in haarkappery, terwyl Henry meer bekend is vir sy heerlike gebak en onthaalvermoëns.  Hy het ‘n koffiehuis bestuur in die mooie dorpie, Loxton, voordat hulle die Gansbaai-stap geneem het. 

Protea Sentrum sê geluk!

Marinda van der Walt

Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

COMING HOME TO YOURSELF

COMING HOME TO YOURSELF

At the heart of all these conversations lies a single truth.

Ready for Adoption - Meet Benso

Ready for Adoption - Meet Benso

Benso is a sweet male dog, about 2 years old, and he is now ready to find his forever home.

BARC Animal Welfare
Daily Blog: 25 June 2026 | Shark Cage Diving in South Africa

Daily Blog: 25 June 2026 | Shark Cage Diving in South Africa

A successful day on the water with plenty of marine life to keep us company at the dive site! 

Finding Clarity in Life: What Do You Truly Want?

Finding Clarity in Life: What Do You Truly Want?

As awareness grows, something interesting begins to happen.

Generator Hire in Gansbaai: Reliable Power When You Need It Most

Generator Hire in Gansbaai: Reliable Power When You Need It Most

Power interruptions can bring work to a standstill, disrupt events, and create costly delays. 

Coastal Hire Gansbaai
Creating Opportunities for Youth

Creating Opportunities for Youth

Today's update from Grootbos Foundation is from the Employability Team...

Grootbos Foundation
See All Articles