Waypoint 1 Top Boot vir dag

Waypoint 1 Top Boot vir dag

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

“Die see was gunstig vir visvang verlede naweek en die hengelaars is teen 07:00 die oggend uit, met lyne-op teen 16:00 en die weegskaal aan die werk teen 15:00,” sê Riaan van Staden van Overberg Boothengelklub.

“Vyf bote het ingeskryf met ‘n totaal van twintig hengelaars en sewe spesies is gevang met sewentien visse wat ingeweeg is.” Riaan sê al die hengelaars was nie so gelukkig om te kon inweeg nie. Net elf hengelaars kon punte vir die dag se harde werk kry. Die Top Boot vir die dag was Waypoint 1 met skipper Wayne Middleton, wat gevolg is deur King Fisher, Dad’s Toy, Sophi en Top Fin. Die Top Hengelaar vir die dag was J. Luff met ‘n totaal van drie spesies en vier visse wat hy ingeweeg het, gevolg deur Wayne Middleton (2de) en DP Burger (3de). Die mooi visse vir die dag was twee groot Rooi Romans van 2.34kg en 2.44kg, asook ‘n pragtige Geelbek van 4.04kg.  

Terug by die klub is almal met ‘n ietsie vir die keel of ‘n lekker beker warm sop bederf om daardie hol kolle vol te maak. “Baie dankie aan alle deelnemers vir ‘n lekker dag en ons sien uit na ‘n gesellige kuier Vrydagaand met ons Pirate Party.”

Vir navrae kan Riaan van Staden by 082-929-8688 gekontak word.

Waypoint 1 Top Boot vir dag

Riaan van Staden

Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Under the Microscope: Must Love Ants!

Under the Microscope: Must Love Ants!

Meet Paramixogaster acantholepidis, a rare hoverfly with a fascinating connection to ants. 

Grootbos Foundation
From Fresh Eggs to Chicken Manure

From Fresh Eggs to Chicken Manure

Update from the Entrepreneurship Programme: This is Phakama, who sells freshly laid eggs in Pearly Beach.

Grootbos Foundation
Why You Don't Need to Explain Yourself When You Say No

Why You Don't Need to Explain Yourself When You Say No

You never validate YES. Why do you want to validate NO?

Daily Blog: 29 September 2026 | Shark Cage Diving in South Africa

Daily Blog: 29 September 2026 | Shark Cage Diving in South Africa

What an amazing day out at sea with multiple Bronze whaler sharks, southern right whales and Cape fur seals! 

A Little Candlelight Goes a Long Way

A Little Candlelight Goes a Long Way

A little warmth for your home.

October is Breast Cancer Awareness Month

October is Breast Cancer Awareness Month

At Pam Golding Properties Gansbaai, we believe in building strong foundations in our homes...

See All Articles