Gholfnuus (26 May 2016)

Woensdag 18/05/2016 Sloegters – Enkel Stableford

1) A Roos 36, 2) P du Toit 34, 3) S Muller 31, 4) E Matthee 31. Naaste aan die penne is gewen deur C Bent. Spog 2’s is aangeteken deur C Bent.

Vrydag 20/05/2016 Hoender – Enkel Stableford

Die wenner van OK se prys was N Jones 23 (Baie dankie OK vir julle borgskap!) gevolg deur L Louw 21 L Smith 20 en D vd Merwe 20. A Gouws was naaste aan die pen gewees.

Saterdag 21/05/2016 Kompetisie – Better Ball Stableford

1) D vd Merwe en J Beukes 46, 2) E Engelbrecht en E Matthee 45, 3) L Lombaard en J Brandt 43, 4) F v Eeden en C Bailey 43. Naaste aan die penne is gewen deur F v Eeden, D de Kock en D vd Merwe. Spog 2’s is aangeteken deur D Victor en D vd Merwe.

Opkomende Kompetisies/Funksies
27/05/2016           Hoender – Enkel Stableford (9 gate) Steak-aand
28/05/2016           Enkel Stableford Liga teen Riviersonderend tuis
01/06/2016           Sloegters
03/06/2016           Hoender – Enkel Stableford (9 gate) Braai
04/06/2016           Medal – geborg deur Kleinbaai Total
08/06/2016           Sloegter
10/06/2016           Hoender – Enkel Stableford (9 gate) Braai
12/06/2016           Enkel Stableford

Groete |
André Roos,
028 384 1441 
gbgholf@gmail.com

Gholfklub_2