Irma gaan warm slaap

Irma Groenewald van Gansbaai is die gelukkige wenner van ‘n gasverwarmer in die Bakers Promosie wat onlangs deur OK Foods aangebied is.

Hier ontvang Irma (middel) haar prys van Chris van Rensburg (eienaar) en Hope Nomelahle van Gansbaai OK Foods.

Irma Groenewald van Gansbaai is die gelukkige wenner van ‘n gasverwarmer in die Bakers Promosie wat onlangs deur OK Foods aangebied is. Hier ontvang Irma (middel) haar prys van Chris van Rensburg (eienaar) en Hope Nomelahle van Gansbaai OK Foods.