Stefanie Wen OK-Prys

Stefanie Wen OK-Prys

Gansbaai Courant

Stefanie Groenewald was die gelukkige wenner van ‘n halwe lam in die onlangse Coke-kompetisie wat deur die plaaslike OK Foods aangebied is. Stefanie moes slegs twee Coke-produkte koop om te kwalifiseer en met hierdie groot prys weg te stap.

Hier ontvang Stefanie (middel) haar prys van Nicolene Lotter (bestuurder) en die blokman, A-J Martin van Gansbaai OK Foods.

Stefanie Wen OK-Prys

Gansbaai Courant

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More