Eenheid rondom die Nagmaaltafel

Eenheid rondom die  Nagmaaltafel

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

“Iemand het eendag gesê liefde en harmonie tussen Christene is eintlik ‘n stukkie hemel op aarde,” het ds Dirk van Dyk tydens ‘n gesamentlike Nagmaaldiens by die VGK-gemeente in Blompark gesê. “Die bediening van die Heilige Nagmaal is soos ‘n ‘voorgereg’ tydens ‘n ete en die hoofdoel met vandag se gesamentlike Nagmaaldiens is om eenheid tussen gelowiges oor grense heen te bevorder.”

Ds van Dyk het sy boodskap op Eff 2 baseer, met die klem op Eff 2:19.

“Julle is dus nie meer ver van God af nie, nie bywoners nie, maar mede-burgers van die gelowiges en lede van die huisgesin van God.” Hy het ook na die spreekwoord: “Jy kan jou vriende kies, maar nie jou familie nie,” verwys, bedoelende dat eenheid tussen gelowiges ‘n “outomatiese” resultaat behoort te wees, ongeag verskillende denominasies. “Die begrip ‘broer/suster’ waarna Paulus verwys, beteken eintlik dat gelowiges nóg nader as naasteliefde aan mekaar moet wees,” het hy gesê.

Die VGK-kerkgebou was stampvol en die kore wat opgetree het, het verdere luister aan die gewyde atmosfeer verleen: Die kore was Gansbaai NGK-koor, VGK-kerkkoor en die Visser-susters.

Eenheid rondom die  Nagmaaltafel

Gansbaai Courant

Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Under the Microscope: Must Love Ants!

Under the Microscope: Must Love Ants!

Meet Paramixogaster acantholepidis, a rare hoverfly with a fascinating connection to ants. 

Grootbos Foundation
From Fresh Eggs to Chicken Manure

From Fresh Eggs to Chicken Manure

Update from the Entrepreneurship Programme: This is Phakama, who sells freshly laid eggs in Pearly Beach.

Grootbos Foundation
Why You Don't Need to Explain Yourself When You Say No

Why You Don't Need to Explain Yourself When You Say No

You never validate YES. Why do you want to validate NO?

Daily Blog: 29 September 2026 | Shark Cage Diving in South Africa

Daily Blog: 29 September 2026 | Shark Cage Diving in South Africa

What an amazing day out at sea with multiple Bronze whaler sharks, southern right whales and Cape fur seals! 

A Little Candlelight Goes a Long Way

A Little Candlelight Goes a Long Way

A little warmth for your home.

October is Breast Cancer Awareness Month

October is Breast Cancer Awareness Month

At Pam Golding Properties Gansbaai, we believe in building strong foundations in our homes...

See All Articles