Haaikyk gee Iere woema - Bokke kan dit gerus probeer!

Die Ierse rugbyspan se haaikykery verlede week in Gansbaai moes hulle die regte woema vir die toets teen die Bokke gegee het....miskien moet onse Bokke  dit  ook  op die proef stel.

Vele onnodige foute en ‘n eindtelling van 20-26 in die Iere se guns het sekerlik sprake van seesiek onder die Iere gesnoer. ’n Kleiner groep van die Iere het verkies om gholf op Tafelberg te gaan speel.   

Die Ierse rugbyspan se haaikykery verlede week in Gansbaai moes hulle die regte woema vir die toets teen die Bokke gegee het....miskien moet onse Bokke  dit  ook  op die proef stel. Vele onnodige foute en ‘n eindtelling van 20-26 in die Iere se guns het sekerlik sprake van seesiek onder die Iere gesnoer. ’n Kleiner groep van die Iere het verkies om gholf op Tafelberg te gaan speel.
Gansbaai_Courant