Koelhouer kry baas

Ashley Alberts van Franskraal is die gelukkige wenner van ‘n enorme Castle Lite koelhouer, nogal met ‘n ingeboude tafeltjie in die binnekant.

Die kompetisie is deur SA Brouery by Sakkie van der Merwe se Kleinbaai Drankwinkel aangebied.

Elsabé  van der Merwe het die oorhandiging aan Ashley gedoen. 

Ashley Alberts van Franskraal is die gelukkige wenner van ‘n enorme Castle Lite koelhouer, nogal met ‘n ingeboude tafel-tjie in die binnekant. Die kompetisie is deur SA Brouery by Sakkie van der Merwe se Kleinbaai Drankwinkel aangebied. Elsabé  van der Merwe het die oorhandiging aan Ashley gedoen.