Vadersdag-vreugdes

Gansbaai Toerisme se “Best Gansbaai Dad” kompetisie het vele pret met kinder-sêgoed oor hul vaders opgelewer.

Die drie wen-pa’s was gelukkig genoeg om sertifikate en sjokolade te ontvang.

Vlnr is Doulene Els (Gansbaai Toerisme) en Hein van Wyk (wenner) saam met die twee “runner-ups”, Sean Ingles en Theuns Otto.

Gansbaai Toerisme se “Best Gansbaai Dad” kompetisie het vele pret met kinder-sêgoed oor hul vaders opgelewer. Die drie wen-pa’s was gelukkig genoeg om sertifikate en sjokolade te ontvang. Vlnr is Doulene Els (Gansbaai Toerisme) en Hein van Wyk (wenner) saam met die twee “runner-ups”, Sean Ingles en Theuns Otto.
Gansbaai_Courant