OK FOODS R10 000 Wenner

OK FOODS R10 000 Wenner

Gansbaai Courant

Delaricia Willemse van Gansbaai was die gelukkige wenner van R10,000.00 se kruideniersware in die OK Promosie in samewerking met Unilever.

Chris en Petra van Rensburg, eienaars van OK Foods Gansbaai, het haar prys oorhandig. Delaricia kan nou haar OK Loyalty Card gebruik en haar kruideniersware aankoop tot haar trollie oorloop en weer terugkom vir nog.

Kry vandag jou OK Loyalty Card by OK Foods Gansbaai.

OK FOODS R10 000 Wenner

Gansbaai Courant

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More