Kunstige skoolkinderpret Taphuis-muur pronk bo hawe

‘n Deel van die groep jongelinge wat twee lang mure by De Seemans Taphuis verlede Saterdag met verf betakel het – maar wel op ‘n kunstige wyse met ‘n skilderagtige resultaat.

Voor lê die groep se “hoofman”, TJ Nortje.

‘n Deel van die groep jongelinge wat twee lang mure by De Seemans Taphuis verlede Saterdag met verf betakel het – maar wel op ‘n kunstige wyse met ‘n skilderagtige resultaat. Voor lê die groep se “hoofman”, TJ Nortje.