Eerste See-ervaring

Dit was ‘n eerste keer see toe vir Betsie van der Merwe en Hettie Lass van De Kelders. Betsie het op 14 Junie 90 geword en Hettie word op 4 Julie 88.

Tussen dié twee se verjaardae het hulle op 22 Junie die voorreg geniet om op Dream Catcher van Wilfred Chivell see toe te gaan.

Hierdie twee kan nie uitgepraat raak oor hul wedervaringe nie en, sowaar, nie een van hulle het seesiek geraak nie!

Dit was ‘n eerste keer see toe vir Betsie van der Merwe en Hettie Lass van De Kelders. Betsie het op 14 Junie 90 geword en Hettie word op 4 Julie 88. Tussen dié twee se verjaardae het hulle op 22 Junie die voorreg geniet om op Dream Catcher van Wilfred Chivell see toe te gaan. Hierdie twee kan nie uitgepraat raak oor hul wedervaringe nie en, sowaar, nie een van hulle het seesiek geraak nie!
Gansbaai_Courant