Gholfnuus (30 June 2016)

Woensdag 22/06/2016 Sloegters – Enkel Stableford

1) C Bent 39, 2) J Kruger 38, 3) J Brandt 38, 4) P de Toit 37.

Naaste aan die penne is gewen deur D Victor (2) en T Muller.

Spog 2’s is aangeteken deur D Victor en J Pieterse.

Vrydag 24/06/2016 Hoender – Enkel Stableford

Die wenner van OK se prys was G Hunt met 21 gevolg deur E Engelbrecht 21, S Neethling 19 en L Lombaard 17. Vrydagaand is die nuwe braai-area ingewey en heerlik gekuier. Dankie aan ons President Johan Pieterse vir al die harde werk om die area betyds voltooi te kry, asook almal wat gehelp het.

Saterdag 25/06/2016 Kompetisie – Enkel Stableford

1) E Matthee 40, 2) R Brandt 39, 3) D vd Merwe 39, 4) L Louw 38. Naaste aan die penne is gewen deur C Bent, L Louw en P Loubser. Spog 2’s is aangeteken deur D Victor.

Kompetisies/Funksies:

29/06/2016           Sloegters
01/07/2016           Hoender – Enkel Stableford (9 gate) Braai
02/07/2016           Houespel
06/07/2016           Sloegters
08/07/2016           Hoender – Enkel Stableford (9 gate) Braai
09/07/2016           Enkel Stableford
13/07/2016           Sloegters
15/06/2016           Hoender – Enkel Stableford (9 gate) Braai
16/07/2016           Stableford Multiplication
20/07/2016           Sloegters
22/06/2016           Hoender – Enkel Stableford (9 gate) Braai
23/07/2016           Enkel Stableford 

André Roos,
028 384 1441 
gbgholf@gmail.com

Gholfklub_2
Gansbaai_Courant