ONS WENNERS!

Baie geluk aan Anje Badenhorst en Lisa-Mari Brand, die wenners van Gansbaai Courant se Vadersdagkompetisie. 

Ons lesers het in die uitgawe van 16 Junie, die geleentheid gehad om deel te neem aan ons sms-kompetisie. 

Anje is die gelukkige wenner van ‘n fotosessie deur Marinda van der Walt Fotografie en Lisa-Mari stap weg met ‘n R500 Annique-geskenkbewys geborg deur Monica Hayes.  Baie geluk!

Gansbaai_Courant